Perfect Weddings
Ideal for Birthdays
Tailored Functions
Class re-union...
Great Beach Parties
Corporate functions
"Wat n Onvergeetlike Kuier! Julle gasvryheid en warmhartige menswees sal vir altyd n sagte plek in my hart he! Julle laat my altyd terug verlang na die mooiste Kaap"
Adam Barnard, Romanz"Op die Gelukigste dag van ons lewe, wil ek net vir Die Herberg se baie dankie vir die beste troue ooit! Sou nooit kon gedroom het van n beter of mooier troue as dit nie!"
Charl en Wioleta, Thurling"Sanet jou plek is mooi en pret, jy voer ons vet, met die heerlike kosse wat jy het. Dankie vir die Heilsame goeie tyd en julle wonderlike gasvryheid."
Liz Meiring, Actress"This Tannie can cook! We really enjoyed our stay, the rooms were clean and the bed comfortable. I’ll definitely come back!"
Van Helsdingens , Family"Baie dankie vir die elkeen se bydrae om ons dag besonders spesiaal te maak. Die kos was uit die boonste rakke! Die saal en tafels en alles was net besonders"
Van Zyl, Jimmy & Annéke